Struik Nature
Home      |      SHOP      |      About      |      New      |      Specials      |      Free Stuff      |      Mobile Apps      |      Sign Up      |      Contact Us
Shop » 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika

'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika
'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika

MARAIS, JOHAN




ISBN: 9781868729333
Format: PAPERBACK
Price: R500.00
Release Date: 2009-05-01



Hierdie breedvoerige en omvattende gids tot die 151 inheemse slange in Suid-Afrika dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag. 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is nou in sy tweede uitgawe en is ten volle opgedateer om ten minste 11 nuut ontdekte en 30 her-klassifiseerde spesies en sub-spesies in te sluit.

Nuwe inligting gebasseer op internasionale wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van die nuwe uitgawe: Spesies se beskrywings word vergesel van volkleur foto's; Eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; 'n Aparte 'Kyk uit vir' blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer; Hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die voorkoming en behandeling van glangbyte vul die inligting aan.

Also available in English


Besoek na Johan Marais se webwef by www.reptileventures.com

Kliek hier om 'n gratis plakkaat oor die gevaarlike slange in Suid-Afrika van Johan Marais se webwerf af te laai



OUT OF STOCK

Click here for more categories
© Copyright 2022 - Struik Nature