Struik Nature
Home      |      SHOP      |      About      |      New      |      Specials      |      Free Stuff      |      Mobile Apps      |      Sign Up      |      Contact Us
Shop » Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika

Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika
Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika

TURK, CLIFF




ISBN: 9781775844228
Format: PAPERBACK
Price: R95.00
Release Date: 2016-05-02



Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel.

Met behulp van volkleurfoto’s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.




Click here for more categories
© Copyright 2022 - Struik Nature