Struik Nature
Home      |      SHOP      |      About      |      New      |      Specials      |      Free Stuff      |      Mobile Apps      |      Sign Up      |      Contact Us
Shop » Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika

Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika
Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika






ISBN: 9781775844075
Format: PAPERBACK
Price: R95.00
Release Date: 2015-10-28



Sasol Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika bied aan die jong leser 'n fassinerende blik op die diere lewe van die streek. Met behulp van volkleur foto's en verspreidings kaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene soogdierspesies in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.


Click here for more categories
© Copyright 2022 - Struik Nature