Struik Nature
Home      |      SHOP      |      About      |      New      |      Specials      |      Free Stuff      |      Mobile Apps      |      Sign Up      |      Contact Us
Shop » Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika

Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika
Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika

WEAVING, ALAN




ISBN: 9781775843986
Format: PAPERBACK
Price: R95.00
Release Date: 2015-10-28



Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika bied 'n fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van volkleurfoto's en maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene insekgroepe in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul gedrag en ongewone eienskappe.


Click here for more categories
© Copyright 2022 - Struik Nature